We are looking for old signage.

Old Signs

The Sandstone Heritage Trust in the Eastern Free State who maintain an Agricultural Heritage site are looking for old signs which reflect South Africa’s Agricultural  history.  These could be old fertilizer signs, lubricants, or even farm gate signs.  They will be used to decorate an area housing our large collection of vintage tractor, combine harvesters, and agricultural implements.  If you have anything available please contact Peter Webb on Tel: 082 990 5640 or 058933 2235.

Op soek na ou Tekens

Die Sandstone Heritage Trust wat ‘n Landboukundige erfenis in stand hou, is tans op soek na ou tekens/advertensieborde wat die Suid-Afrikaanse landbou geskiedenis weerspieel. Dit kan enige antieke tekens/advertensieborde wees bv. Kunsmis, smeermiddels, plaashekke. Hierdie tekens/advertensieborde sal gebruik word as dekorasie in die lokale wat tans die groot versameling antieke trekkers, stropers en landbou implemente huisves. Indien u enige van die voorgenoemde items beskikbaar het, kontak asb Peter Webb by tel nommer (082) 990 5640 of (058) 933 2235.