Anthony Norval's SAR 12AR in 3 ½" gge
Written by Anthony Norval
My naam is Anthony Norval en is woonagtig in Winkelspriut(Durban). Ek is 10 maande nou al besig met my 12AR in 3 1/2" ,1" to a foet.
Ek het 4 stelle tekeninge gekoop, die van 'n 12A, 19D, 'n K class tank lokomotief en van 'n NGG16 Garratt, maar moes besluit neem watter een om te bou.
Ek het n' geraamde skulderry van die 12AR waar sy nog vir SAS/SAR gewerk
het as geskenk gekry wat toe by besluit bevestig het. Hierdie lokomotief was baie sterk gewees en het op die kole lyne op die Oos Rand gewerk. Nog n' rede hoekom ek die 12 AR bou is omdat sy die laaste oorblywende 12AR is en word deur Reefsteamers gebruik.
Hier is 'n par fotos van die begin van die lokomotief raamwerk: